"SOOGDIERE van AFRIKA - Ontdek 101 spesies (vir meer klik hier)

SOOGDIERE van AFRIKA - Ontdek 101 spesies

NB  Plaas sommer NOU u bestelling en verseker u kopie van die eerste uitgawe (beperkte druk) van hierdie ongelooflike diereboek.
So, wikkel en koop u "kraakvars" kopie vandag nog en ondersteun bewaring van ons dierelewe in die proses!!!

Bestel deur HIER TE KLIK om na ons Internet-Winkel te gaan of kontak ons direk.

NB Hierdie pragtig geïllustreerde hardeband-boek (224 bladsye; grootte: 280 x 215 x 15 mm) is in 'n klas van sy eie. Dit verskil van enige ander bestaande diereboek daarin dat daar gefokus word op die verskaffing van soveel moontlike unieke inligting oor elke spesie in ‘n kompakte, tog uiters informatiewe en puik geïllustreerde wyse.
Buiten die verstommende gedragsinligting, is daar ook 'n omvattende vergelykende tabel met die statistiese data van al 101 spesies, 'n tabel met die rekords gehou deur al die soogdiere van Afrika (langste, kortste, vinnigste, kleinste, dapperste, ens.), asook 'n plantegroei- en geografiese kaart van Afrika, taksonomie van al 101 spesoies, 'n woordelys, verwysings vir verdere leeswerk, en 'n omvattende indeks. KLIK HIER om die amptelike persverklaring met meer inligting in te lees en lees sommer ook wat die WEG-tydskrif van hierdie prag boek dink ... WEG resensie.
Bekyk gerus ook 'n paar bladsye van nader ... KLIK HIER ... Blaai deur boek ...

NB Hierdie ongelooflike boek is ook in 'n ENGELSE uitgawe beskikbaar:
        "AFRICA'S MAMMALS - Discovering 101 species".

KUDU Award 2010Tydens SANParke se gesogte 2010 Bekroningsfunksie is dr. Madelein J Grundlingh (outeur) bekroon met 'n KOEDOE-Toekenning vir haar bewaringswerk en individuele bydra tot omgewingsopvoeding en kapasiteitsbou.    

KENNIS verander GESINDHEDE
"ingeligde mense is meer bewaringsbewuste mense".

Our Projects

Latest News


WildCard Special